News

News from Alfa Expo

ALFA 2017 se slagos- en karkasfokus

ALFA 2017 is in wese ’n waardeketting-ekspo en die beoordeling van slagvee is deel van die rooivleiswaardeketting. Die slagos- en karkasfokus vorm saam met die interras-beoordeling, die People’s Choice Beef Challenge en Wagyu- en Wynparing deel van ALFA 2017 se...

Kyk: Wat hou #ALFA2017 in?

Albert Loubser​, mede-organiseerder van ALFA 2017, het op Grootplaas​ gesels oor wat besoekers te wagte kan wees by die jaar se ALFA​. Klik hier vir die volledige ALFA 2017-program Klik hier om kaartjies te koop vir ALFA...

Jeug @ ALFA 2017

’n Landboujeugfokus is een van die vier pilare waarop ALFA 2017 staan. Die doel van dié program is onder meer om die jeug aan die landbou in praktyk bloot te stel en die landbouers van môre deel van die landbougemeenskap te maak. Dit gee landbouskole die geleentheid...

Landboujeugfkous by #ALFA2017

Elsa Esterhuizen​ het onlangs op Grootplaas​ met EP Nel​ van die Suid-Afrikaanse Landbou-onderwysersvereniging gesels oor die jeug in landbou en landbouskole. Hy gesels ook oor die landboujeugfokus by...