Home

#ALFA2018

18 – 20 September 2018

Afridome, Parys

Loop die Cape Gate mega-os in jou kraal?

Die Cape Gate Mega-oskompetisie @ ALFA 2018 soek na die os wat bo alle ander osse uitstaan. Die grotes kan ingeskryf word en sal volgens drie kriteria beoordeel word. Dit is die hoogste os, met die hoogte wat oor die kruis gemeet word; die swaarste os; en die os met...
Read More

Hoëveld-slaglammers word beoordeel @ #ALFA2018

Een van die belangrike hoogtepunte by ALFA 2018 is die Tau Voere Hoëveld-slaglamkompetisie. ALFA is in wese ’n waardeketting-ekspo en die beoordeling van slagvee is deel van die rooivleiswaardeketting. Hierdie ketting is een van die fokuspunte by ALFA 2018 en...
Read More

Kom kyk hoe lyk ’n Moneymaker-koei @ #ALFA2018

Die NUTRI Feeds Moneymaker-koeikampioenskap het van die top “Moneymaker” vroulike diere regoor die land geidentifiseer en stal dié diere by ALFA 2018 uit. Die kompetisie het groot belangstelling gelok en die ALFA 2018-terreinplan moes herbeplan word om al die...
Read More

The livestock’s farmers best friend @ #ALFA2018

Working dog breeds are becoming the livestock farmer’s best friend on the farm and can be utilised in several ways. Visit the ALFA 2018 JOCK Dog Food working dog expo and incorporated events to see how these dogs can compliment your farming activities. One of the...
Read More

Hoëveld-slagosse word beoordeel @ #ALFA2018

Een van die belangrike hoogtepunte by ALFA 2018 is die Molatek Hoëveld-slagoskompetisie. ALFA is in wese ’n waardeketting-ekspo en die beoordeling van slagvee is deel van die rooivleiswaardeketting. Die rooivleiswaardeketting is een van die belangrike fokuspunte by...
Read More

Vergelyk topverse @ #ALFA2018

Van 18 tot 20 September 2018 word die eerste Vleissentraal Versprestasiekampioenskap in Suid-Afrika @ ALFA in die Afridome in Parys aangebied. Vleissentraal tree as die hoof- en naamborg van hierdie opwindende en eerste-in-sy-soort-kampioenskap op. Die doel van...
Read More

Let’s talk silage @ #ALFA2018

Read More

Enter now for the Wagyu Brand Challenge

Read More

Working dogs workshop @ #ALFA2018

Belinda Carter, instructor at the NSW Herding Association and a member of the NSW Stock Dog Association. Photo by Christopher Jay Helen Lachenicht of Kamdeboo Dream Australian Cattle Dogs, last year appeared on Plaas Media’s kykNET-based television...
Read More

Buy your ALFA 2018 tickets now

ALFA is the latest exciting agricultural event on the livestock farmer’s calendar. ALFA 2018 will take place from 18 September to 20 September at the Afridome in Parys. ALFA 2017 attracted more than 5 000 people over three days and there were more than 350 exhibitors....
Read More

Everything about #ALFA2018

#ALFA2018

Tickets are now available

Buy now!

The Afridome

Parys

Free State

South Africa

Expo includes:

Agricultural youth focus

Small stock focus

Interbreed championships

Auctions

Exhibitions

Discussions

Tickets are now available

Click here to buy tickets now.

Contact us

Exhibitors and visitors:

Contact us now for more information

Albert Loubser: 082 562 2188

[email protected]

Contact